on air now
NOW PLAYING
Carly Fields
up next
Up Next
Algoa FM Breakfast with Wayne, Lee and Charlie T
on air now
NOW PLAYING
Carly Fields
up next
Up Next
Algoa FM Breakfast with Wayne, Lee and Charlie T
 

Lianie May live studio

Lianie May is a South African singer who launched her career in 2007 with her debut album Vergeet My Nie (Forget Me Not) and is best known for her song Soen My Nie Meer Nie (Don't Kiss Me Anymore).

She joins us in studio tomorrow at 15:40 so be sure to tune it!



Artist Bio

Kinderjare: Ek is gebore op 2 Augustus 1976 in Vereeniging Hospitaal, groot geword op `n plaas net buite Oranjeville, was in Laerskool Primer Deneysville Afrikaans Hoerskool Sasolburg - 1990 tot 1994 - deelgeneem aan kunswedstryde en revues, drama gedoen, en was in Tegniese Hoerskool Sasolburg se koshuis

Intsrumente: Ek speel nie `n instrument, maar speel bietjie klavier op gehoor

Kos: ek is mal oor boerekos, rys,vleis aartappels en groente (enige groente)

Fliek: Fireproof, Facing the Giants, The Green Mile, Faith like Patatoes

TV: Ek is mal oor Grey's Anatomy, Ugly Betty, Prison Break, Desperate Housewifes en Egoli

Mense en Sangers wat my inspireer: My ouers en Shania Twain, Carrie Underwood, Celine Dion

Tydverdryf: Skryf liedjies, luister na liedjies,

Toekennings: Tempo Toekenning vir Beste Nuweling sowel as Pop Album van die Jaar en by die Vonk Toekennings: Beste Nuweling en Beste MusiekVideo met Jy soen my nie meer nie en die jaar die Elite Melody SA Country Award 2008 vir Country Nuweling van die Jaar, MK toekenning 2009 - Beste solo liedjie vir Soen my nie meer nie, SAMA toekenning 2009 - Top verkoper van die jaar vir die album Vergeet my nie, DKNT (No 1 album van die jaar) 2009. Ek is baie dankbaar vir een en elke toekenning wat ek ontvang het!

Albums:
Januarie 2008 - Vergeet my nie
November 2008 - Kersfees met Lianie May
Oktober 2009 - Boeremeisie

Voorkeure: Vriendelikheid, nederigheid, eerlikheid, menslikheid

Afkeure: (Mense/vroue en kinders wat mishandel word), diere mishandeling, as mense onregverdig behandel word.

Geaardheid: Ek hou van lag en gesels, vriendelik, mense- mens, sommer net `n Boeremeisie