on air now
NOW PLAYING
The Drive With Roland Gaspar
up next
Up Next
Kea Zawadi
on air now
NOW PLAYING
The Drive With Roland Gaspar
up next
Up Next
Kea Zawadi
 

Kyknet klaar met Villa Rosa


Die Bloemfontein sepie - Villa Rosa - gaan volgende jaar groet.

Karen Meiring, M-Net Direkteur vir Afrikaanse Kanale sê dit was nie maklike besluit nie, maar dit is tyd vir vernuwing.

Villa Rosa was kykNET se heel eerste eie sepie en Meiring sê dié sepie het 'n belangrike rol in die groei van die kanaal se kykertal gespeel.

Sy sê kykers het egter nog tyd tot Maart 2016 om in die lief en leed van die Villa se inwoners te deel.